Kontant (en dissipline) is koning
Scarica e ascolta ovunque
Scarica i tuoi episodi preferiti e goditi l'ascolto, ovunque tu sia! Iscriviti o accedi ora per ascoltare offline.
Descrizione
Tom van Rooyen is die vierde geslag op die plaas Rietkuil buite Potchefstroom in Noordwes. Hy boer met mielies, sonneblom en droëbone in ’n wisselboustelsel, alles op droëland. Hy het...
mostra di piùHy boer met mielies, sonneblom en droëbone in ’n wisselboustelsel, alles op droëland. Hy het ook ’n vee-afdeling, eiendomsportefeulje en aandele in landboumaatskappye. Tom slaan munt uit droëbone, ’n ongewone gewas in dié geweste. Hy beskou sy sakebeginsels as konserwatief en hy doen eers deeglik navorsing voor hy nuwe projekte aanpak. Tom is ’n voormalige Graanprodusent van die Jaar-finalis.
Informazioni
Autore | Media24 Leefstyl |
Organizzazione | Media24 Leefstyl |
Sito | - |
Tag |
Copyright 2024 - Spreaker Inc. an iHeartMedia Company
Commenti