Boer saam met die natuur

17 feb 2020 · 21 min. 10 sec.
Boer saam met die natuur
Descrizione

Mnr. George Potgieter van Dwaalboom in Limpopo, Wildbedryf SA se Wildboer van die Jaar vir 2018, is bekend om sy uitstekende bastergemsbokke. Hy sê egter dit is sy jag­onderneming wat...

mostra di più
Mnr. George Potgieter van Dwaalboom in Limpopo, Wildbedryf SA se Wildboer van die Jaar vir 2018, is bekend om sy uitstekende bastergemsbokke. Hy sê egter dit is sy jag­onderneming wat die volhoubaarheid van sy totale boerdery verseker het. George glo aan vennootskappe. By Schoongezicht Jagsafari’s by Thabazimbi word gejag, skaars wild kry ’n hupstoot in verskeie teelprogramme, en gewasse word onder besproeiing verbou in die hartjie van die Bosveld langs die Botswana-grens.
mostra meno
Informazioni
Autore Media24 Leefstyl
Sito -
Tag

Sembra che non tu non abbia alcun episodio attivo

Sfoglia il catalogo di Spreaker per scoprire nuovi contenuti

Corrente

Copertina del podcast

Sembra che non ci sia nessun episodio nella tua coda

Sfoglia il catalogo di Spreaker per scoprire nuovi contenuti

Successivo

Copertina dell'episodio Copertina dell'episodio

Che silenzio che c’è...

È tempo di scoprire nuovi episodi!

Scopri
La tua Libreria
Cerca