Copertina del podcast

Vir Afrikaans Met Sezoe!

  • Tracey Lange is trots Afrikaans!

    24 FEB 2020 · Tracey Lange is trots Afrikaans. Ek het hierdie week gaan inloer by die pragtige, Tracey Lange. Tracey is die aanbieder van Tussen ons op Kyknet en kie en ook BRAVO op Kyknet. Tracey het ook die grootste en gewildste radio program op KFM.
    Ascoltato 6 min. 38 sec.
  • Voorlesing deur Shemoné!

    15 FEB 2020 · Shemoné Bokhary van die storietuin doen vir ons ń voorlesing! Bring jou kinders nader en luister na hierdie mooi storie.
    Ascoltato 8 min. 11 sec.
  • Taalmonument vier 45jaar!

    9 FEB 2020 · Die Taalmonument vier vanjaar hul 45ste bestaansjaar! Ek gesêls met Sybrandus van die ATM. Chareldine (VVA) en Lise Beyers (Paarl Post) stuur ook hul verjaarsdagwense vir die ATM!
    Ascoltato 14 min. 57 sec.
  • Afrikaans en Nederlands(Kerrie en Borrie!)?

    2 FEB 2020 · Afrikaans en Nederlands! Ek gesêls hierdie week saam met Annie Burger van die Departement Afrikaans en Nederlands. Ons kyk na die oorsprong van Afrikaans. Giselle Botha vermaak ons met ń voorlesing - in Nederlands! Musiek word verskaf deur Bensound. Jy kan gerus gaan loer op www.bensound.com vir meer! Mooi week en lekker luister!
    Ascoltato 13 min. 43 sec.
  • Lees Is ń #GEES @K@ WOORDFEES!♡

    23 GEN 2020 · Is die einde dalk naby vir gedrukte media? Ons fokus spesifiek op leesboeke hierdie week. Chareldine van die VVA en Shemoné aan die Weskus gee hul insae oor hierdie week sé boud op die spyskaart!
    Ascoltato 14 min. 55 sec.
  • Jeug In AFRIKAANS.

    13 GEN 2020 · Lathan, Rodney en Zebulon van die Paarl gesels hierdie week oor hul doendinge in Afrikaans. Skakel elke week in vir vars en plaaslike stories in Afrikaans en vir Afrikaans!
    Ascoltato 15 min.
  • Vir AFRIKAANS!

    7 GEN 2020 · Vir Afrikaans - jou weeklikse padkos of te wel potgooi saam met William Sezoe. Ek bring vir jou elke week iets vars oor Afrikaans en in Afrikaans. Ek voer onderhoude met finominale mense wat hul stories deel in Afrikaans. Ek bring ook vir jou die nuutste oor Afrikaans op die Universiteit van Stellenbosch - só hou dié spasie dop!
    Ascoltato 13 min. 17 sec.
Op pad met Afrikaans.
Contatti
Informazioni

Sembra che non tu non abbia alcun episodio attivo

Sfoglia il catalogo di Spreaker per scoprire nuovi contenuti

Corrente

Copertina del podcast

Sembra che non ci sia nessun episodio nella tua coda

Sfoglia il catalogo di Spreaker per scoprire nuovi contenuti

Successivo

Copertina dell'episodio Copertina dell'episodio

Che silenzio che c’è...

È tempo di scoprire nuovi episodi!

Scopri
La tua Libreria
Cerca