Copertina del podcast

AGENDA Debatte

  • Kompetisiedebat - Belangrike regeringsbesluite behoort deur referendum geneem te word

    12 NOV 2018 · In hierdie debat praat 'n span van die Universiteit van Pretoria en die Noordwes Universiteit teen twee spanne van die Universiteit van Pretoria oor die mosie "Belangrike regeringsbesluite behoort deur referendum geneem te word." Hierdie opname is geneem tydens AGENDA se #DebatInPotch kompetisie finaal, gehou in September 2018.
    Ascoltato 1 h 4 min. 30 sec.
  • Seepkisdebatte - #FeiteWen

    25 OTT 2018 · Tydens hierdie debat bespreek die paneel of #FeiteWen of nie.
    Ascoltato 1 h 3 min. 52 sec.
  • Seepkisdebatte - Is 'n Marxistiese demokrasie beter as 'n kapitalistiese diktatorskap?

    20 SET 2018 · In die eerste van AGENDA se Seepkisdebatte oorweeg die sprekers of 'n marxistiese demokrasie beter is as 'n kapitalistiese diktatorskap?
    Ascoltato 52 min. 41 sec.

AGENDA Seepkisdebatte is 'n nuwe inisiatief om jou in die midde van die groot debatte van ons tyd te plaas, soos gevoer deur kundige sprekers. Hierdie maandelikse podsending neem jou...

mostra di più
AGENDA Seepkisdebatte is 'n nuwe inisiatief om jou in die midde van die groot debatte van ons tyd te plaas, soos gevoer deur kundige sprekers. Hierdie maandelikse podsending neem jou tot in die hart van die kwessies wat saak maak, in die geselskap van ons land se skerpste denkers en opwindendste orators.
mostra meno
Contatti
Informazioni

Sembra che non tu non abbia alcun episodio attivo

Sfoglia il catalogo di Spreaker per scoprire nuovi contenuti

Corrente

Copertina del podcast

Sembra che non ci sia nessun episodio nella tua coda

Sfoglia il catalogo di Spreaker per scoprire nuovi contenuti

Successivo

Copertina dell'episodio Copertina dell'episodio

Che silenzio che c’è...

È tempo di scoprire nuovi episodi!

Scopri
La tua Libreria
Cerca