Wet op Eiendomspraktisyns verskerp die toepassing van BEE
Scarica e ascolta ovunque
Scarica i tuoi episodi preferiti e goditi l'ascolto, ovunque tu sia! Iscriviti o accedi ora per ascoltare offline.
Descrizione
Sakeliga ontleders Gerhard van Onselen en Daniel du Plessis neem die nuwe Wet op Eiendomspraktisyns onder oë. Hierdie wet verskerp die regulering van die eiendomsbedryf op verskeie maniere. Onder andere...
mostra di piùHierdie wet verskerp die regulering van die eiendomsbedryf op verskeie maniere. Onder andere word die definisie van 'n eiendomspraktisyn uitgebrei. Op die oog af gaan diegene soos eiendomsontwikkelaars nou ook aan dié Wet, wat voorheen hoofsaaklik op eiendomsagente van toepassing was, moet voldoen.
Voldoening beteken bydraes tot die getrouheidsfonds, onderhewigheid aan die nuwe regulatoriese owerheid, en selfs deelname aan BEE as ‘n vereiste om te mag praktiseer.
Laastens word die denkbare impak van die Wet bespreek en groot kommer word daaroor uitgespreek.
Die Sakeliga-werkswinkel waarna verwys is, het op 26 November 2019 plaasgevind.
Klankversorging deur http://kwikstert.co.za/.
Informazioni
Autore | Sakeliga |
Organizzazione | Sakeliga |
Sito | - |
Tag |
Copyright 2024 - Spreaker Inc. an iHeartMedia Company
Commenti