Jong Afrikaner| Identiteit: Die Swart-pil | Goosenomics Ep. 11
Iscriviti gratuitamente
Ascolta questo episodio e molti altri. Goditi i migliori podcast su Spreaker!
Scarica e ascolta ovunque
Scarica i tuoi episodi preferiti e goditi l'ascolto, ovunque tu sia! Iscriviti o accedi ora per ascoltare offline.
Descrizione
In die 11de episode van die Goosenomics Podcast bespreek Ruan een van die belangrikste onderwerpe onder die jeug vandag, Identiteit. Oor die afgelope paar dekades het daar 'n leemte ontstaan...
mostra di piùOor die afgelope paar dekades het daar 'n leemte ontstaan in die Afrikaner identiteit. Indien die leemte in aangespreek word nie, lê daar 'n somber toekoms voor vir jong Afrikaners. 'n Swart-pil toekoms.
Daar is interne en eksterne faktore wat bygedra het tot hierdie leemte. Dié faktore sluit in, die Sosialistiese beleide van die ANC, die hedendaagse oppervlakkige "Brandewyn en Braaivleis" - kultuur en die indringende aard van die Liberale Amerikaanse kultuur.
Ter afsluiting beklemtoon Ruan hoe belangrik dit is vir jong Afrikaners om dié bogenoemde faktore ter harte te neem, sodat ons generasie met oplossings tevore kan kom.
Informazioni
Autore | Podmedia |
Organizzazione | Podmedia |
Sito | - |
Tag |
Copyright 2024 - Spreaker Inc. an iHeartMedia Company