Episode 5: Die aanloop tot die Slag van Bloedrivier

10 apr 2020 · 13 min. 34 sec.
Episode 5: Die aanloop tot die Slag van Bloedrivier
Descrizione

Liza-Mari en Wilbri gesels oor Andries Pretorius se trek wat soek na 'n gepaste plek om laer te trek en hulself te verdedig. 'n D-vormige laer met 'n kuil of...

mostra di più
Liza-Mari en Wilbri gesels oor Andries Pretorius se trek wat soek na 'n gepaste plek om laer te trek en hulself te verdedig. 'n D-vormige laer met 'n kuil of seekoeigat aan die een kant is die posisie wat hulle toe op besluit. Luister verder om van die ander besluite te hoor wat geneem is in die aanloop tot die slag van Bloedrivier, insluitend die verslag van 'n Zoeloe-kryger.
mostra meno
Informazioni
Autore Podmedia
Sito -
Tag

Sembra che non tu non abbia alcun episodio attivo

Sfoglia il catalogo di Spreaker per scoprire nuovi contenuti

Corrente

Copertina del podcast

Sembra che non ci sia nessun episodio nella tua coda

Sfoglia il catalogo di Spreaker per scoprire nuovi contenuti

Successivo

Copertina dell'episodio Copertina dell'episodio

Che silenzio che c’è...

È tempo di scoprire nuovi episodi!

Scopri
La tua Libreria
Cerca