Episode 23 - Gedigte wat wag vir die reën
Scarica e ascolta ovunque
Scarica i tuoi episodi preferiti e goditi l'ascolto, ovunque tu sia! Iscriviti o accedi ora per ascoltare offline.
Descrizione
In die woorde van Glasklas: "Die hoog tyd vir 'n donderstorm uitbarsting..." In die afwagting vir lente reën in Pretoria lees Michelle en Brigitte gedigte wat wag vir die reën....
mostra di piùIn die afwagting vir lente reën in Pretoria lees Michelle en Brigitte gedigte wat wag vir die reën. Luister hoe Antjie Krog, Henning Pieterse, Charl-Pierre Naudé, Wilma Stokenström en Breyten Breytenbach oor die saak dink.
Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:
Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-dig
YouTube - https://bit.ly/2KjsC4l
Apple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig
Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/
Informazioni
Autore | Huidig |
Organizzazione | Huidig |
Sito | - |
Tag |
Copyright 2024 - Spreaker Inc. an iHeartMedia Company