Ep. 85 - Cele wil dop verbied, IMF moet geld voorskiet & Steeds in grendelstaatgebied

8 apr 2020 · 32 min. 35 sec.
Ep. 85 - Cele wil dop verbied, IMF moet geld voorskiet & Steeds in grendelstaatgebied
Descrizione

Grendelstaat is in sy tweede week, en, alhoewel hulle, tot hul ergernis, nie deur die regering as ‘n noodsaaklike diens beskryf word nie, het Podlitiek besluit om nou maar in...

mostra di più
Grendelstaat is in sy tweede week, en, alhoewel hulle, tot hul ergernis, nie deur die regering as ‘n noodsaaklike diens beskryf word nie, het Podlitiek besluit om nou maar in elk geval hul diens aan die publiek aan te hou lewer. Daarom, vanuit alle hoeke van die ou Transvaal, bring die vier paneliste van Podlitiek hierdie episode aan die luisteraar, waar hulle oudergewoonte die nuusgebeure van die week onder die vergrootglas plaas.

Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f
Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek
mostra meno
Informazioni
Autore Podmedia
Sito -
Tag

Sembra che non tu non abbia alcun episodio attivo

Sfoglia il catalogo di Spreaker per scoprire nuovi contenuti

Corrente

Copertina del podcast

Sembra che non ci sia nessun episodio nella tua coda

Sfoglia il catalogo di Spreaker per scoprire nuovi contenuti

Successivo

Copertina dell'episodio Copertina dell'episodio

Che silenzio che c’è...

È tempo di scoprire nuovi episodi!

Scopri
La tua Libreria
Cerca