Ep. 78 - Alan Winde wys sy polisiemag terwyl SA sit sonder krag.

12 feb 2020 · 31 min. 1 sec.
Ep. 78 -  Alan Winde wys sy polisiemag terwyl SA sit sonder krag.
Descrizione

Alhoewel die laatsomerson nog heelwat ure per dag sy skyn gee, is Suid-Afrika al hoe meer in die donker. Daar is fisiese donkerte, maar ook die duistere verwarring wat allerhande...

mostra di più
Alhoewel die laatsomerson nog heelwat ure per dag sy skyn gee, is Suid-Afrika al hoe meer in die donker. Daar is fisiese donkerte, maar ook die duistere verwarring wat allerhande nuusmedia ons as gewone burgers mee deurmekaar maak. In so ‘n tyd is dit juis nodig om te #Ontnonsens, ‘n taak wat die Podlitiek-span besonders ernstig neem.

Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f
Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek
mostra meno
Informazioni
Autore Podmedia
Sito -
Tag

Sembra che non tu non abbia alcun episodio attivo

Sfoglia il catalogo di Spreaker per scoprire nuovi contenuti

Corrente

Copertina del podcast

Sembra che non ci sia nessun episodio nella tua coda

Sfoglia il catalogo di Spreaker per scoprire nuovi contenuti

Successivo

Copertina dell'episodio Copertina dell'episodio

Che silenzio che c’è...

È tempo di scoprire nuovi episodi!

Scopri
La tua Libreria
Cerca