Ep. 108 - Debatsvenyn, werke kwyn, immigrantbesighede dalk verdwyn

1 ott 2020 · 37 min. 51 sec.
Ep. 108 - Debatsvenyn, werke kwyn, immigrantbesighede dalk verdwyn
Descrizione

Podlitiek is terug met kraakvars ontleding van die afgelope week se nuus gebeure. Ons gesels oor die VSA se presidensiële debat, die nuutste statistiek oor werkloosheid in die land en...

mostra di più
Podlitiek is terug met kraakvars ontleding van die afgelope week se nuus gebeure. Ons gesels oor die VSA se presidensiële debat, die nuutste statistiek oor werkloosheid in die land en 'n nuwe voorgestelde beleid van die Gauteng provinsie om buitelandse besighede in townships te beperk.

Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f
Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek

Ondersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek
mostra meno
Informazioni
Autore Podmedia
Sito -
Tag

Sembra che non tu non abbia alcun episodio attivo

Sfoglia il catalogo di Spreaker per scoprire nuovi contenuti

Corrente

Copertina del podcast

Sembra che non ci sia nessun episodio nella tua coda

Sfoglia il catalogo di Spreaker per scoprire nuovi contenuti

Successivo

Copertina dell'episodio Copertina dell'episodio

Che silenzio che c’è...

È tempo di scoprire nuovi episodi!

Scopri
La tua Libreria
Cerca